Bestuurstyle in die openbare en privaatsektor van die Suid-Afrikaanse volkshuishouding
Abstract
Opsomming
'n Vraelys, bestaande uit 'n aantal biografiese items en ander meetinstrumente, is gebruik om te bepaal of 'n verskil in bestuurstyl tussen organisasies in die openbare en privaatsektor bestaan. Resultate dui daarop dat die biografiese profiele van bestuurders in die openbare en privaatsektor 'n groot mate van ooreenstemming toon. Geen statistics beduidende verskil is gevind in mensorientering nie. Bestuurders in die privaatsektor openbaar egter 'n groter mate van outoritarisme. In die mate waarin outoritarisme weerklank vind in die bestuurstyl van bestuurders, kan daar 'n verskil in die bestuurstyle van bestuurders in die privaat- en openbare sektor voorkom.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

