Perseptuele verskille tussen bestuurders en ondergeskiktes ten opsigte van prestasiebeoordeling
Abstract
Opsomming
Ten einde die mate van ooreenstemming of die verskil in persepsies van ondergeskiktes en toesighouers ten opsigte van die administratiewe- en ontwikkelingsdimensies van prestasiebeoordeling te ondersoek is 'n onderafdeling ("Satisfaction with the Performance and Developmental Appraisal") van die "Leadership Analysis Questionnaire" (LAQ) (Mount, 1983) aan 92 bestuurders, 142 suksesvolle ondergeskiktes en 67 onsuksesvolle ondergeskiktes geadministreer. Dit blyk uit die ondersoek dat daar geen beduidende verskille tussen die persepsies van suksesvole en onsuksesvolle ondergeskiktes, en tussen ondergeskiktes en bestuurders ten opsigte van die administratiewe- en ontwikkelingsdimensies van prestasiebeoordeling bestaan nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

