Identifying criteria of consumer awareness: A pilot study
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel beskryf die ontwikkeling van 'n teoretiese model waaruit sekere kriteria van verbmikersbewustheid geidentifiseer en getoets is in 'n empiriese studie op 'n tussen-kulturele steekproef van 436 verbruikers. Die bevindinge toon vyf kriteria van verbruikersbewustheid nl. winskopie- jagter, algemene verbruikerskennis, produkkennis, inligtinginwinning en prysbewustheid. Hierdie kriteria het verskil tussen sosio-ekonomiese rassegroepe ten opsigte van belangrikheid. Implikasies van die bevindinge vir die bevordering van die verbruikersbeweging in Suid-Afrika en voortgesette navorsing in die veld word ook bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

