Original Research
Newcomers in organisational entry coping with early job experiences
Submitted: 19 June 1991 | Published: 20 June 1991
About the author(s)
L. D. Breackell,, South AfricaFull Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Om sin uit te maak in 'n nuwe situasie vertrou mense dikwels op 'n aantal insette. In die studie wat hier gerapporteer word, word twee suike insette ondersoek: die rol wat vorige ondervinding speel om die nuweling te help in die hantering van bestaande situasies, en die mate waartoe algemeen persoonlike eienskappe 'n rol speel in die sinmakende proses. Die verwantskap tussen persoonlikheid en situasieveranderlikes met aanpassingshulpbronne is in 'n groot finansiele organisasie ondersoek. 'n Groep nuwe werknemers is gedurende die eerste ses maande na hul diensaanvaarding waargeneem. Die resultate dui aan dat daar prosesse bestaan waarmee individuele verassings opgespoor en geinterpreteer word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3285Total article views: 2892