Worker's perceptions of time, time-use-attitudes and productivity
Abstract
Opsomming
Voortdurende afnemende produktiwiteit teenoor looneise wat styg, is een van die kritieke probleme waarmee die Suid-Afrikaanse ekonomie gekonfronteer word. Die verandering van werkers se tydpersepsie en verandering van houdinge teenoor die benutting van tyd kan deurslaggewend in die verhoging van produktiwiteit wees. In die lig hiervan is die verwantskap tussen tydpersepsie, behoeftes, motivering en prodrktiwiteit ondersoek. In die ontleding word aandag geskenk aan die invloed wat kultuur, tradisie, ekonomie en die omgewing op hierdie veranderlikes het. Opieiding in 'n tegnologiese samelewmg behoort daarop gerig te wees om 'n waardesisteem by werkers te laat ontwikkel wat produktiwiteit kan bevorder.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

