Die bruikbaarheid van die takseersentrum: 'n Oorsig van resente literatuur
Abstract
Opsomming
Pietersen (1990) verwys na die voorspellingswaarde van die takseersentrum en gee 'n bondige oorsig van literatuur uit die laat sewentiger en vroee tagtigerjare. Hy kom tot die slotsom dat die takseersentrum twyfelagtige voorspellingswaarde het en dat slegs in beperkte opsigte van huidige geldigheidstudies gebruik gemaak kan word. In hierdie artikel word sommige aansprake van Pietersen (1990) uit resente literatuur weerle. Sekere aannames gemaak deur Pietersen word aangespreek en daar word ook gewys op die bruikbaarheid en waarde van die takseersentrum in die voorspelling van bestuursukses.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

