Original Research
The experience of work circumstances and stress; a profile of flight engineers in a labour dispute
Submitted: 20 June 1992 | Published: 20 June 1992
About the author(s)
Delene Visser, University of South Africa, South AfricaF. Van Staden, University of South Africa, South Africa
Full Text:
PDF (5MB)Abstract
Opsomming
Items uit gestandaardiseerde toetse sowel as gestruktureerde en semi-gestruktureerde vraelyste is gebruik om 'n profiel van vlugingenieurs betrokke by 'n arbeidsdispuut saam te stel. Relevante sienings van eggenotes is ook gemeet. Daar is bevind dat die respondente toegewyd is aan hulle beroep en met die doelstellings van die organisasie identifiseer. Die moontlike uitfasering van hulle beroep was egter verbind aan wantroue in die bestuur, depressie, angs, psigo-somatiese stressimptome, verlaagde ervaring van algemene weslyn, gestremde gesinslewe en verswakte verhoudings met eggenotes. Die bevindings wek besorgdheid oor die moontlike gevolge vir aanboord veiligheid en organisatoriese effektiwiteit.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3757Total article views: 2699