Some key principles in implementing knowledge management: the views of employees in a small software company
Abstract
Opsomming
Organisasies word gekonfronteer met unieke uitdagings soos wat die Kennisera die Inligtingsera vervang. Een van die grootste uitdagings is om inligting te verander na betekenisvolle kennis en om die kennis te gebruik om ‘n kompeterende voorsprong te skep en te bou. In hierdie artikel word vier kern beginsels vir die implementering van kennisbestuur bespreek. Die beginsels is geskoei op ‘n opname van en onderhoude met werknemers in ‘n klein sagteware besigheid. Die vier beginsels is: die behoefte aan ‘n definisie en visie van kennisbestuur, die interafhanklikheid tussen mense en tegnologie, die wyse waarop werknemers kennis punktueer en die skep van ‘n beloningstruktuur vir die deel van kennis.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

