Measuring identified criteria of consumer awareness for various demographic categories amongst two independent samples
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel beskryf die meting en vergelyking van verskillende vlakke van verbruikersbewustheid soos waargeneem in 'n empiriese ondersoek waarby twee onafhanklike steekproewe betrokke was. 'n Vraelys ontwikkel en getoets in 'n loodstudie is geadministreer op 'n nasionale en streeksteekproef basis waarby 558 en 300 respondente onderskeidelik betrokke was. Verskillende vlakke van verbruikersbewustheid het na vore getree in die twee steekproewe. Respondente uit die nasionale steekproef behaal hoër tellings op winskopiejagting en prysbewustheid terwyl respondente uit die streeksteekproef hoër tellings behaal op algemene verbruikerskennis, produkkennis en inligtinginwinning. Hierdie verskille in verbruikersbewustheid kan veroorsaak word deur verbruikersopvoeding.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

