The construction and evaluation of a scale of employee empowerment
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om ‘n skaal van werknemer-bemagtiging vir organisasie-transformasiedoeleindes te konstrueer en te evalueer. ‘n Werknemer-bemagtigingsvraelys, bestaande uit 90 items is ontwikkel en toegepas op 164 respondente in ‘n plaaslike owerheid. Die studie het aangedui dat die Werknemerbemagtigingsvraelys hoogs betroubaar (rxx=0,982) en sensitief vir groepsverskille is.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

