Towards the standardization of an instrument for the evaluation of training
Abstract
Opsomming
'n Oorsig van die literatuur toon dat die evaluering van opleiding meestal op die reaksievlak van Kirkpatrick se model gedoen word. Alhoewel die model oor die algemeen aanvaar word, is dit nie die geval met evaluasies op die reaksievlak van die model nie. Die studie is daarop gerig om die paradoks uit te skakel. In besonder is daar geredeneer dat genoemde onversoenbaarheid aan ontoereikende meetinstrumente toegeskryf kan word. Die instrument wat in die studie ontwikkel is, is op die beginsels van waarneming en leer gebaseer en blyk psigometries aanneemlik te wees vir gebruik in navorsings- en praktiese omstandighede.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

