Industrial psychology and industrial relations a South African perspective
Abstract
Opsomming
Gegewe die potensiele waarde van die bedryfsielkunde se bydrae tot die interdissiplinere studieveld van die arbeidsverhoudinge, en ook bedryfsielkunde se ietwat afsydige rekord hieromtrent in die verlede, is dit die doel van hierdie studie om die rol van die bedryfsielkunde in arbeidsverhoudinge toe te lig. Die menings van geregistreerde bedryfsielkundiges in Suid-Afrika met betrekking tot daardie areas waar die bedryfsielkunde wel 'n rol te speel het, is ingewin. Respondente het bevestig dat die onderling afsydige verhouding tussen die twee dissiplines voortgesit word, maar het nietemin die gedagte ondersteun dat die bedryfsielkunde 'n belangrike rol in bate areas van die arbeidsverhoudinge te speel het.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

