Die betroubaarheid van saamgestelde tellings
Abstract
Opsomming
'n Formule om die betroubaarheid van saamgestelde tellings te beraam, is aan die hand van die formele definisie van betroubaarheid ontwikkel. Hierdie formule is minder beperkend as Cronbach se alfa-koeffisient en Spearman en Brown se vooruitskattingsformule. Dit stem ooreen met Mosier se Formule 18, dog gebruik minder inligting. Die toepassing van die formule word aan die hand van werklike toetsdata geillustreer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

