Measuring consumer awareness in a developing country
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel beskryf die meting en vergelyking van verskillende vlakke van verbruikersbewustheid soos waar-geneem in 'n empiriese ondersoek in Bophuthatswana. Die bevindinge bevestig die bestaan van vyf faktore van verbruikersbewustheid nl. winskopie-jagter, algemene verbruikerskennis, produkkennis, inligtinginwinning en prysbewustheid. Verskillende vlakke van verbruikersbewustheid kom na vore uit die steekproef. Hierdie verskille kan toegeskryf word aan demografiese veranderlikes waarvan opvoeding en gebied skyn die mees belangrike te wees.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

