A facet model for the organisational decision making orientation of midlevel managers
Abstract
Opsomming
'n Twee-dimensionele faset model is vir organisatoriese besluitneming gepostuleer en suksesvol op bestuurders in 'n finansiele onderneming getoets deur middel van die kleinste ruimtelike ontledingstegniek. Die resultate is bespreek in terme van die veranderende bestuursomgewing in die finansiele sektor en 'n voorstel wat op bestuursontwikkeling betrekking het, is gemaak.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

