Kognitiewe en persoonlikheidskorrelate van aandaggewing
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om die persoonlikheids- en kognitiewe korrelate van aandaggewing vas te stel. Twee kontrasterende groepe is saamgestel aan die hand van tellings op 'n selfverslaggewende vraelys oor aandaggewing. Hierdie twee groepe is met mekaar vergelyk ten opsigte van die NSAG, die SAT, die 16PF, en die JPV. Met behulp van Hotelling se T'toets is vasgestel dat die vektore van gemiddeldes van die twee groepe statistics beduidend van mekaar verskil ten opsigte van sowel die kognitiewe as die persoonlikheidsmetings.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

