Bestuursetiek in bestuursopleiding: Retoriek of realiteit
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel is die resultaat van 'n indringende literatuurstudie. Daar word gepoog om enersyds verskillende skrywers se standpunte saam te vat, maar andersyds ook kritiese kommentaar te lower en deel te neem aan die debat wat deur die huidige opiewing in die belangstelling in Bestuursetiek bestaan. Binne die raamwerk sal aandag aan die volgende geskenk word: Die beantwoording van die vraag of Bestuursetiek onderrig kan word en indien wel die trefwydte daarvan. Tweedens 'n toekomsblik op die onderrig van Bestuursetiek. Binne die konteks word die benadering tot die onderrig/ die inhoud en die rol van die student en die verantwoordelikheid van die dosent bekvk.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

