Performance management - Problems and possible solutions
Abstract
Opsomming
In die lig daarvan dat Prestasiebestuur nie konsekwent aan verwagtinge voldoen het nie, is 'n opname van probleme wat met Prestasiebestuur ervaar word, gedoen. 374 middel- en senior bestuurders van nege groot Suid-Afrikaanse on-dernemings is by die ondersoek betrek. Resultate dui op 'n hoe voorkoms van beduidend belangrike probleme. Aan-bevelings is voorgestel vir die uitskakeling van probleme tydens implementering en instandhouding van die stelsel.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

