Trust and formalisation of the industrial relations structure with reference to purcell's model of industrial relations patterns
Abstract
Opsomming
Vertroue en formalisering van arbeidsverhoudingestruktuur met verwysing na Purcell se model van arbeids-verhoudingepatrone. Purcell (1984) stel dit dat die vertroue tussen bestuur en vakbond asook die formalisering van die arbeidsverhoudingestruktuur twee kritiese dimensies is in die daarstelling van effektiewe arbeidsverhoudinge. Die doel van hierdie studie is om empirics vas te stel of Purcell (1984) se model in die Suid-Afrikaanse arbeidsverhoudingestelsel van toepassing is. 'n Vraelys wat op die teoretiese bespreking en gestelde navorsingshipoteses gebaseer is, is ontwikkel. Die resultate van hierdie studie bevestig die bestaan van beduidende verbande tussen die twee dimensies en 'n indeks van arbeidsverhoudinge-effektiwiteit.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

