Australian and South African perspectives on the implementation of flexible work practices (Fwp): an exploratory study
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om voorbeelde van goeie en innoverende gebruike van Buigsame Werkspraktyke te identifiseer ten einde daarteen te kan vergelyk, en dan om hierdie inligting te gebruik ten einde implementeringstrategieë te ontwikkel wat Suid Afrikaanse maatskappye kan gebruik om sukses na te volg. Honderd en twintig (120) individue, wat verskillende belangegroepe verteenwoordig, is genader om ‘n vraelys, gebaseer op ‘n Australiese studie, te voltooi. Vergelykende bevindinge van beide lande bevestig veranderlikes wat positief geassosieer word met die aanvaarding en suksesvolle implementering van Buigsame Werkspraktyke (BWP).
Refbacks
- There are currently no refbacks.

