Die ontwikkeling van 'n meetinstrument van werkstres
Abstract
Opsomming
Die doelstelling van hierdie ondersoek was om 'n geldige en betroubare werkstresmeetinstrument te ontwikkel. As deel van die tegniese ontleding van die "Ervaring van Werk- en Lewensomstandighedevraelys" (WLV), is onder meer uitgewys dat die betroubaarheidskoeffisiente daarvan tussen 0,62 en 0,92 wissel en dat die vraelys oor inhouds en konstrukgeldigheid beskik.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

