Environmental influences on industrial relations
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om die omvang van die invloed van die eksterne omgewing op arbeidsverhoudinge te ondersoek. Daar is bevind dat die ekonomiese, politieke en maatskaplike omgewings onlosmaaklik gekoppel is en grootliks 'n negatiewe invloed op arbeidsverhoudinge kan uitoefen. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat ondernemings hulself van die invloed van die eksterne omgewing meet vergewds by die formulering van hul arbeidsverhoudinge strategiee.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

