Die tydskrif vir bedryfsielkunde 20 jaar in bedryf
Abstract
Opsomming
Die redes vir die ontstaan en die ontwikkelingsgeskiedenis van die Tydskrif vir Bedryfsielkunde word geskets. Statistiek met betrekking tot aantal manuskripte ontvang, aantal afgekeur en geplaas, herkoms van hoofouteurs, inhoud van artikels, taalverdeling, en so meer word aangebied. Ten slotte word die volgende sukses faktore geidentifiseer naamlik absolute outonomie wat betref redaksionele beleid, finansiele onafhanklikheid, neutraliteit ten opsigte van ideologiese standpunte en die hardwerkendheid en pligsbesef van redaksielede.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

