Faktore wat die navorsings produktiwiteit van Universiteits personeel beïnvloed
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie navorsing was om vas te stel watter faktore navorsingsproduktiwiteit van ‘n universiteit belemmer en watter faktore dit fasiliteer soos deur akademici self beleef word. ‘n Opname-ontwerp is gebruik. Die studiepopulasie het bestaan uit al die akademiese personeellede van ‘n universiteit (N = 457). ‘n Totaal van 237 volledige vraelyste is terugontvang. Die resultate het aangedui dat verskeie faktore, waaronder gebrekkige tyd, oorlading en ‘n gebrek aan ondersteuning die navorsings produktiwiteit van personeellede belemmer. Relatief min deelnemers het egter tekortkominge in hul bevoegdhede as ‘n belemmerende faktor ten opsigte van navorsingsproduktiwiteit geïdentifiseer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

