The interrelationship between the work experience of distance education students, job satisfaction, andacademic achievement
Abstract
Opsomming
Volgens die kooperatiewe onderwysstrategie van technikons word daar van studente verwag om vakrelevante werk in die bedryf/handel te doen om praktykervaring op te doen. Die graad van vakrelevante werk wat 166 afstandsonderrigstudente doen en die verband daarvan met hul akademiese prestasie is ondersoek. Daar is gevind dat in teenstelling met ouer, manlike, Afrikaans- en Engelssprekende studente/ dit veral swarttaalsprekende studente is wat nie vakrelevante werkservaring opdoen nie, 'n lae graad van werkstevredenheid beleef/ en nie hoe punte in die derdejaarvak (Organisasiegedrag) verdien nie. Daar word voorgestel dat die Staat die kwessies van werkverskaffing, onderwys en opieiding integreer ten einde kooperatiewe onderwys in Suid-Afrika te laat slaag.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

