Measuring consumer awareness in Zimbabwe
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel beskryf die meting en vergelyking van verskillende vlakke van verbruikersbewustheid soos waar- geneem in 'n empiriese ondersoek in Zimbabwe. Die bevindinge bevestig die bestaan van vyf faktore van ver- bruikersbewustheid nl. winskopie-jagter, algemene verbruikerskennis, produkkennis, inligtinginwinning en prysbewustheid. Verskillende vlakke van verbruikersbewustheid tree na vore uit die steekproef. Hierdie verskille kan toegeskryf word aan demografiese veranderlikes soos opvoeding, ouderdom, inkome en gebied. Bevindinge van die studie dui verder daarop dat die itemskaal ontwikkel vir die meting van verbruikersbewustheid in Suid-Afrika toegepas kan word in Zimbabwe.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

