The identification and perceived importance of dimensions of managerial success for different levels of management
Abstract
Opsomming
Dimensies of faktore wat met bestuursukses verband hou is uit die literatuur gei'dentifiseer en 'n lys van 78 generiese dimensies is saamgestel. Hierdie dimensies se relatiewe belangrikheid vir eike bestuursvlak is deur 241 bestuurders op junior, middel en senior vlak beoordeel. 'n Hoofkomponent faktorontleding met varimax rotasie is op die data uitgevoer en nege faktore of groepe dimensies is onttrek. Die resulterende faktortellings is daarna aan 'n meervoudige analise van variansie onderwerp. Resultate dui daarop dat die belangrikheid van hierdie faktore beduidend verskil oor die verskillende bestuursvlakke. Die implikasies van die bevindinge word in beide teoretiese en praktiese terme bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

