Management by objectives in relation to optimal experience in the workplace
Abstract
Opsomming
Ten einde te bepaal of Doelwitbestuur gebruik kan word om optimale ervaring in die hand te werk is twee toetse gekonstrueer, naamlik 'n meetinstrument van Doelwitbestuur (42 items) en 'n meetinstrument van Optimale Ervaring (24 items). Eerste en tweedeorde-faktorontledings is uitgevoer op altwee meetinstrumente om die ware faktore uit te haal. 'n Itemontleding is uitgevoer om die betroubaarheid van albei instrumente te bepaal. Pearson Produk-moment korrelasies is bereken om die verwantskap tussen die twee konstrukte te bepaal. Die implikasies van die bevindinge is bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

