Bedryfsielkunde in Suid-Afrika: 'n Toekomsperspektief
Abstract
Opsomming
Die veranderende sosiopolitieke bestel in Suid-Afrika en die impak daarvan op die beoefening van die praktyk en wetenskap van bedryfsielkunde word ontieed. Die implikasies hiervan vir bedryfsielkunde, en die struikelblokke wat ondervind word met die benutting en implementering van die wetenskaplike kennisbasis van bedryfsielkunde, word bespreek. Een uitdagingvir bedryfsielkunde is om weg te breek van sy huidige status met onvoldoende benuttingvan sy kennis en daarna te strewe om invloedryke bydraes te maak tot die beleid en vorming van 'n nuwe Suid-Afrika.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

