Die sielkundige kontrak: Wedersydse verwagtings tydens die aanvangsfase van militêr-akademiese studies
Abstract
Opsomming
Ten einde voornemende militêre studente en die Militêre Akademie se verwagtings te bepaal, is 'n verwagtingsvraelys van Kotter op 66 eerstejaarstudente en staflede, verbonde aan die Militêre Akademie, geadministreer. Dit blyk uit die ondersoek dat beduidende verskille tussen studente se verwagtings en die organisasie se verwagtings (soos beliggaam in die van staflede) bestaan en dat daar beduidende verskille tussen studente met hoe verwagtings en studente met lae verwagtings ten opsigte van werkstevredenheid en loopbaanverwagtings bestaan.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

