Flow and quality of work life in a diverse workforce
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om die verhouding tussen psigologiese vloei (optimale ervaring) en gehalte van werklewe in 'n diverse werksmag vas te stel. Die steekproef het uit 307 bestuurders, middelbestuurders en junior amptenare van 'n privaatmaatskappy bestaan. Die steekproef is uit alle organisasiefunksies en kultuurgroepe binne die organisasie getrek. 'n Vraelys wat psigologiese vloei-ervarings meet, is ontwikkel. Die psigologiese vloei-faktore het statisties beduidend met gehalte van werklewe-faktore gekorreleer. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

