’n Vergelyking tussen die prestasie motiveringsvlakke van verskillende rasse en geslagsgroepe
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel doen verslag oor ’n navorsingstudie wat in hoofsaak gehandel het oor die verskille tussen die prestasie motiveringsvlakke van mans en vroue en tussen dié van blankes en swartmense werksaam by ‘n lewensversekerings maatskapy in Suid-Afrika. Daar is ook ondersoek ingestel na die effek van ’n aantal veranderlikes (geslag, ras, ouderdom, salarisprogressie, opvoedkundige kwalifikasie) op prestasiemotivering. In die steekproef van 240 persone was 73 manlik en 167 vroulik, en 146 blank en 94 swart persone. Resultate het daarop gedui dat blankes oor n beduidend hoër vlak van prestasiemotivering as swartmense beskik.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

