The reliability and factorial validity of the career decision profile for a sample of afrikaans-speaking students
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om die bruikbaarheid van die Career Decision Profile (CDP; Jones, 1989) vir 'n steekproef van 133 Afrikaanssprekende studente te ondersoek. Al ses subskale het tellings met bevredigende betroubaarheidskoeffisiente opgelewer. Die faktorstruktuur wat deur Jones vir die Career Decision Needs-dimensie van die CDP gepostuleer is, is aan die hand van 'n bevestigende faktorontleding ondersteun. Ten slotte blyk dit dat die CDP nuttig aangewend kan word vir die multi-dimensionele taksering van loopbaanbesluiteloosheid by Afrikaanssprekende studente.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

