Practically significant relationships between two aariables
Abstract
Opsomming
Daar word aangetoon hoe effekgroottes gebruik kan word om te bepaal of verbande tussen twee veranderlikes prakties betekenisvol (belangrik) is. Dit word vir populasies sowel as vir steekproewe gedoen. Vier gevalle word onderskei: Wanneer albei veranderlikes nominaal, albei digotoom, een digotoom en die ander op ‘n intervalskaal en laastens albei veranderlikes op ‘n intervalskaal is. Voorbeelde word gegee om die gebruik van die voorgestelde effekgroottes te illustreer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

