Achievement motivation, locus of control and individuality as predictors of participative management in the South African educational environment
Abstract
Opsomming
Die verskuiwing na deelnemende bestuur in die werkplek word as beide onvermydelik en noodsaaklik beskou. Tot dusver is geen studie in die deelnemende bestuursliteratuur ten opsigte van die voorspellende veranderlikes daarvan gerapporteer nie. Die doel van die studie was om ondersoek in te stel na sekere orientasies - en veral,prestasiemotivering, lokus van beheer, en individuele vs kollektiewe orientasie - wat as voorspellers van 'n geneigdheid tot deelnemende bestuur, kan dien. Die steekproef het bestaan uit 117 bestuurders van onderwys in 'n regeringsinstelling. Drie voorspellende veranderlikes - aspirasievlak, outonomie en kollektiwiteit - van die geneigdheid tot deelnemende bestuur is geidentifiseer. Die implikasies van die bevindinge word bespreek
Refbacks
- There are currently no refbacks.

