'n Model vir die bevordering van die geestesgesondheid van onafhanklike sakemanne
Abstract
Opsomming
In hierdie artikel word die navorsing beskryf wat ten doel gehad het om die genereringvan 'n praktykgcrigte model vir die bevordering van die gccstesgesondheid van onafhanklike sakemanne. Die navorsing het behels 'n kwalitatiewe, teorie-genererende ontwerp gebasecr op die model van Dickoff, James en Wiedenbach (1968). Geldigheids- en betroubaarheidsmaatreels volgens Woods en Catanzaro (1988) is toegepas om betroubaarheid en geldigheid van die navorsing te verseker. Die model is beskryf in terme van struktuur en proses en is ten slotte geevalueer volgens kriteria gestel deur Chinn en Jacobs (1987).
Refbacks
- There are currently no refbacks.

