The predictive validity of selection criteria for personnel management students at a tertiary institution
Abstract
Opsomming
Tersiere instellings word daagliks gekonfronteer met die kwessies betreffende die daarstel van toelatingsvereistes vir voomemende studente wat akademiese sukses sal verseker. In 'n veranderende Suid-Afnka, met die toenemende klem op mdividuele regte, is regverdige en billike keuringskriteria 'n prioriteit. Die teikenpopulasie vir hierdie ondersoek was vier agtereenvolgende groepe eerstej'aarpersoneelbestuur- studente wat vir die Nasionale Diploma: Personeelbestuur ingeskrvf was. Die opnamepopulasie het uit 293 studente bestaan. Die doel van die studie is bereik deur die bewys dat spesifieke faktore of velde van die meetinstrumente voorspellingsgeldigheid besit. Hierdie bevmdinge kan met vrug gebruik word in die soeke na 'n keuringsmodel vir akademiese prestasies.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

