Perceptions of intrinsically and extrinsically motivated distance education students of the barriers to persistence
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die invloed van intrinsieke en ekstrinsieke motivering op die persepsies van afstandsonderrigstudente van die hindemisse tot volharding te ondersoek. 'n Literatuuroorsig ten opsigte van slytasie in tradisionele onderrig en afstandsonderrig, asook die rol van motivering in volwasse onderrig - met spesifieke verwysing na intrinsieke en ekstrinsieke motivering, asook die hindemisse tot volharding - is gedoen. Die "Barriers to Persistence Questionnaire" (BPQ) is ontwikkel, bestaande uit 97 items. Dit is saam met Maritz (1980) se 86- item "Motivation to Learn Questionnaire" toegepas op 212 volwassenes wat geregistreer is vir bestuursontwikkelingsprogramme via afstandsonderrig. Statisries beduidende verskille is gevind in die persepsies van oorwegend intrinsieke en oorwegend ekstrinsieke studente. Die implikasies van die bevindinge word bespreek, asook implikasies vir afstandsonderrigmstellings en organisasies betrokke by afstandsonderrig.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

