Role salience of dual-career women managers
Abstract
Opsomming
In hierdie studie word die vlakke van rol-deelname, rol-toegewydheid en rol-waardeverwagting wat dubbelloopbaan vroue onderskeidelik in die werk-en familierol investeer, gekonstrasteer. Terwyl dit geblyk het dat 162 getroude vroulike bestuurders beduidend meer deelneem in die werkrol, het hulle hoër toegewydheid en waardeverwagtings teenoor die huis-en-familie rol getoon. ‘n Beduidende positiewe korrelasie is gevind tussen toegewydheid tot die werksrol en toegewydheid tot die huis-en-familierol. Hierdie bevinding suggereer dat dubbelloopbaan vroue hulle werk en familie-rolle as komplimenterend eerder as konflikterend ervaar. Dit het verder geblyk dat werkrolbelangrikheid en loopbaanbelangrikheid matig gekorreleer is.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

