The relationship between the type of organizational socialization, role and the organizational climate: A path analytical study
Abstract
Opsomming
In 'n poging om uitstaande diens te lewer, behoort bestuurders 'n behoefte aan beter diensstrategie te ontwikkel, wat inter-alia behoort in te sluit: metodes om die dienswerknemer, die sleutelpersoon in die dienssituasie, te bestuur. 'n Ondersoek van 106 bankwerknemers dui daarop dat formele sosialisering daartoe lei dat genoemde werknemers die organisasionele klimaat as bydraend tot uitstaande klientdiens ervaar. Dienswerkers wat formeel sosialiseer ervaar ook minder rolverwarring en rolkonflik. Rolkonflik en rolverwarring deur dienswerkers ervaar, affekteer skynbaar nie hul persepsie van organisasionele klimaat nie. Die implikasie van die bevindings vir bestuur word ook gerapporteer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

