The effects of a joint correction for the attenuating effect of criterion unreliability and case 2 restriction of range on the validity coefficient
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel rapporteer die resultate van 'n gedeelte van 'n meer omvattende studie oor die effek van korreksies vir toevallige metingsfout in beide die kriterium sowel as die voorspeller en/of verskeie vorms van inperking van variasiewydte op die parameters [bv. p[X,Y], β[Y|X], σ[Y|X]] wat vereis word ten einde 'n seleksieprosedure te spesifiseer en te regverdig. Die doel met die artikel is om die effek van die gesamenflike korreksie vir kriteriumonbetroubaarheid en Tipe 2 inperking van variasiewydte op die geldigheidskoeffisient te bepaal. Resultate word grafies voorgestel en omskryf.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

