The alignment between effective people management, business strategy and organisational performance in the banking and insurance sector
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die onderlinge verhouding tussen mensbestuursdoeltreffendheid, besigheidstrategie en organisasieresultate binne die Suid-Afrikaanse bank- en versekeringsektor te ondersoek. Diestudie het duidelik gewys dat toonaangewende bestuurspraktyke by die meerderheid van die deelnemende organisasies ontbreek. Die mensbestuur was nie in staat om die besigheidstrategieë te ondersteun nie wat wel met wêreldwye beste praktyke ooreenstem. Inligting oor organisasieresultate was onvoldoende om enige afleiding te maak. Mensbestuur in die Suid-Afrikaanse bank- en versekeringsektor moet met die besigheidstrategie belyn word om die verwagte organisasieresultate te lewer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

