Managing the bank service encounter: A conceptual model
Abstract
Opsomming
Daar is 'n beperkte geleenthede om die finansiele dienste klient, veral die in banke, te beindruk, aangesien dienste al meer ge-outomatiseer raak. Seinde persoonlike kontak met kliente al minder word, verwag kliente hoer gehalte kontak en meer individuele behandeling. Hierdie artikel stel 'n bestuursmodel vir diensontmoetings voor wat 'n impak op kliente se dienservarings mag he. Deur dienswerknemers met kliente te verbind kan bepaalde menslike hulpbronstrategie-effekte vasgestel word, deur middel van kliente se persepsie van werknemer-diensgehalte en algemene diensgehalte.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

