The development and validation of the communicating-for-change questionnaire
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was die ontwikkeling en validering van ‘n vraelys wat die doeltreffendheid van kommunikasie tydens organisatoriese veranderingsintervensies meet. ‘n Konsepvraelys is op ‘n geleentheidsteekproef van 521 deelnemers afgeneem. Die vraelys het bestaan uit 109 items in vraagformaat met ‘n Likert-tipe responsskaal wat by die ekstreme pole geanker is. Die data is gefaktoranaliseer en ‘n iteratiewe itemontleding is uitgevoer. Die resultate het ‘n enkele skaal met ‘n Cronbach Alfa koëffisient van 0,99 opgelewer. Daar is derhalwe aanvaar dat die gekonseptualiseerde domein van “kommunikasie-vir-verandering” suksesvol met die instrument wat in die studie ontwikkel is, gemeet kon word.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

