The effectiveness of a diversity awareness training programme
Abstract
Opsomming
Die doel met hierdie studie was om die effektiwiteit van ‘n bewustheid-van-diversiteit opleidingsprogram te bepaal. Werknemers uit vier departemente van ‘n groot ouditeursfirma het die groepe van ‘n gesimuleerde Solomon viergroepontwerp gevorm (N = 382). Die impak van ‘n tweedagwerkwinkel oor bewustheid-van-diversiteit is bepaal met ‘n 68-item vraelys wat ontwikkel is om bewustheid van die self, impak van verskille, prestasiebestuur, loopbaanontwikkeling, spanwerk, werk-gesinsbehoeftes, deelname, organisasiekultuur, ontwikkeling van verhoudings, en algemene tevredenheid met die organisasie te meet.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

