Culture as moderator variable in psychological test performance: Issues and trends in South Africa
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel handel oor die erkenning van die moderator- of bemiddelingsrol wat kulturele variasie en verwante veranderlikes speel by sielkundige toetsprestasie in Suid Afrika. Aandag word geskenk aan histonese benaderings, huidige kwessies en neigings wat in die veld ontstaan. Studies van kognitiewe en persoonlikheidstoetse en faktore wat hierdie toetse se gebruik en interpretasie omvou, word bespreek. Die verband tussen die vergelykbaarheid van toetscellings en sydigheid en billikheid word aangedui. Verwante sienings vanuit die nywerheidswêreld, en vrae oor toekomstige moontlikhede met betrekking tot evaluering word ook gelug.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

