Die verband tussen koherensiesin en werkstevredenheid by bestuurders
Abstract
Opsomming
Werkstevredenheid is n komplekse veranderlike en word beinvloed deur situasionele faktore in die werksomgewing, asook disposisionele eienskappe van die individu. Die doel van hierdie ondersoek was om die moontlike verband tussen koherensiesin en werkstevredenheid te bepaal. Die Minnesota tevredenheidsvraelys en Koherensiesinvraelys is op 81 lede van die bestuurskorps van n organisasie afgeneem. Die resultate van die empiriese ondersoek dui aan dat daar wel n matige verband tussen koherensiesin en werkstevredenheid van bestuurders bestaan.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

