The relation between career anchors, occupational types and job satisfaction of midcareer employees
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie ondersoek was om die waarde van die loopbaanankermodel in loopbaanbesluitneming te bepaal. Loopbaanmodelle wat individue van groter insig kan voorsien kan as n belangrike riglyn in vandag se turbulente werksomgewing dien. Tweehonderd vyf-en-negentig middelloopbaan-werknemers (bestuur en nie-bestuur) het vraelyste voltooi om hulle loopbaanankers, beroepstipe en vlakke van algemene, intrinsieke en ekstrinsieke werkstevredenheid te bepaal. Die verskille in werkstevredenheid tussen werknemers met n passing tussen loopbaananker en beroepstipe en die sender n sodanige passing, is vergelyk. Daar is bevind dat respondente met n passing 'n beduidende hoer vlak van algemene en intrinsieke werkstevredenheid het as die sender so 'n passing. Daar word derhalwe voorgestel dat die loopbaanankermodel waarskynlik as n nuttige instrument by middelloopbaan-werknemers gebruik kan word om loopbaanbesluite te neem.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

