The relationship between nostalgia and consumer preference: Replication and extension
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van hierdie studie was om n verband tussen nostalgic en verbruikersvoorkeure te ondersoek asook om nostalgievlakke onder multi-kulturele groepe te meet. Die studie is gegrond op vorige navorsing in die veld en gebruik 'n aangepaste weergawe vann vraelys wat deur Holbrook in 1993 ontwikkel is.n Nie-ewekansige genemkheidsteekproef(N=555) is getrek uit Engels, Afrikaans- en Xhosasprekende verbruikers in die Oos Kaap.Veldwerk is uitgevoer deur bedryfsielkunde studente van die Universiteit van Port Elizabeth. Resultate toon onderling interafhanklike verbande tussen die gemete konstrukte, nostalgic en verbruikers se nostalgie-voorkeure. Daar bestaan verder beduidende verbande tussen die gemete konstrukte en bepaalde biografiese veranderlikes. Hierdie resultate bevestig vroere bevindinge dat nostalgiese verbruikers n belangrike marksegment verteenwoordig.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

