Bestuursontwikkelingsbehoeftes in die Suid-Afrikaanse lugmag: 'n Vergelykende studie van die persepsies van die vier kultuurgroepe
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om te bepaal of die persepsies van bestuurders en toesighouers mt verskillende kultuurgroepe in die Suid-Afrikaanse Lugmag, rakende hul bestuursvaardighede, onderling van mekaar verskil en om te bepaal in watter opsig die persepsies van bogeskiktes van die van hul ondergeskiktes verskil. nVraelys van waargenome bestuursontwikkelingsbehoeftes is gebruik om te bepaal of daar spesifieke opieidingsbehoeftes bestaan. Daar is bevind dat daar wel statistics beduidende verskille tussen die kultuurgroepe se persepsies van hul bestuursontwikkelingsbehoeftes bestaan en dat daar opieidingsbehoeftes by al vier groepe bestaan.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

